International Property Awards 2025

Ontwerp jou unieke leefstyl by Bateleur Landgoed

Toesluit-en-ry

  • Gerieflike koppel eenhede.
  • 2 Slk, 2 Bdk, 2 Mh, Stoep.
  • Verskeidenheid afwerkings opsies beskikbaar.
  • Vanaf R2,760,000

Gerieflike voltooide eenhede

  • Verskeidenheid voltooide eenhede beskikbaar vanaf die Ontwikkelaar.
  • Uitsonderlike afwerking met goed ontwerpte leefruimtes.
  • 3 Slk, 2 Bdk, 2 Mh, Patio, Ingeboude braai (selektiewe eenhede)
  • Groottes vanaf 177m²
  • Vanaf R3,075,000

Unieke ontwerp

  • Unieke ontwerp volgens jou individuele behoeftes
  • Afwerkings volgens jou spesifieke styl voorkeur.
  • Projek bestuur deur ons bekwame professionele span.
  • Die opsies is eindeloos……ontwerp na hartelus.