Unieke Ontwerp
‘n Tuiste spesifiek ontwerp volgens jou individuele leefstyl en unieke smaak:
- Ontwerp en geskep volgens jou individuele leefstyl.
- Bystand van die Landgoed Argitek met die finalisering van afwerkings
- Inkorporeer luukse aspekte soos wyn kelders, jacuzzi, swembaddens ens. in jou ontwerp.
- Projek bestuur deur die Bateleur professionele span verseker ‘n gemaklike en kommervrye konstruksie proses.
- Items soos son panele, invertor sisteme, bystand water tenks en so meer geïnstalleer volgens jou individuele behoeftes en spesifikasies.
- PRYS SLUIT BTW EN OORDRAGSKOSTE IN
Toesluit-en-ry
Gerieflike koppel eenhede.
2 Slk, 2 Bdk, 2 Mh, Patio.
Verskeidenheid afwerkings opsies beskikbaar.
Vanaf R2,760,000.
Gerieflike voltooide eenhede
Verskeidenheid voltooide eenhede beskikbaar vanaf die Ontwikkelaar.
Uitsonderlike afwerking met goed ontwerpte leefruimtes.
3 Slk, 2 Bdk, 2 Mh, Patio, Ingeboude braai (selektiewe eenhede).
Groottes vanaf 177m².
Vanaf R3,075,000.





