International Property Awards 2025

Voltooide Eenhede

Eenhede toegerus met:

Toesluit-en-ry

  • Gerieflike koppel eenhede.
  • 2 Slk, 1 Bdk, 1 Mh, Patio
  • Gerieflike stap afstand van die leefstyl sentrum.
  • Vanaf R1,940,000

Unieke ontwerp

  • Unieke ontwerp volgens jou individuele behoeftes
  • Afwerkings volgens jou spesifieke styl voorkeur.
  • Projek bestuur deur ons bekwame professionele span.
  • Die opsies is eindeloos……ontwerp na hartelus.