International Property Awards 2025

Maraboe Eenhede Nou Beskikbaar!

Eenhede toegerus met:

PRYS SLUIT BTW EN OORDRAGSKOSTE IN

Gerieflike voltooide eenhede

  • Verskeidenheid voltooide eenhede beskikbaar vanaf die Ontwikkelaar.
  • Uitsonderlike afwerking met goed ontwerpte leefruimtes.
  • 3 Slk, 2 Bdk, 2 Mh, Patio, Ingeboude braai (selektiewe eenhede)
  • Groottes vanaf 178m²
  • Vanaf R2,600,000

Unieke ontwerp

  • Unieke ontwerp volgens jou individuele behoeftes
  • Afwerkings volgens jou spesifieke styl voorkeur.
  • Projek bestuur deur ons bekwame professionele span.
  • Die opsies is eindeloos……ontwerp na hartelus.