| Nuus |

Odette Powell, ‘n bekende plaaslike kunstenaar het die Bateleur oftewel, berghaan, met pastelle geskilder en die oorspronklike skildery sal in die ontvangslokaal van die Landgoed opgehang word.